PDA

View Full Version : Pap, boerewors, braaivleis en Warhammer!



Falcon
29-06-2005, 15:19
Haai daar,

Iemand moet die ZA vlag swaai. Om my self bekend te stel:

Francois Retief. Ek woon in Somerset Wes, Boland. 'speel 'Warhammer Fantasy' (2K Welveses, 2K5 Lizzies, 2K Brets, en 500 pt Orcs en Empire.) Verder het ek ook 'n bietjie LOTR.

Ander SA inwoners of expats, los gerus 'n nota. English or any of the other 11 official languages welcome as well. Ek mag dit nie verstaan nie, maar dit is in elke geval lekker om die 'local languages' te hoor!

REVEN
21-07-2005, 22:21
OI! nog 'n Suid-afrikaner hier!!! MOENIE DIE BIER VERGEET NIE (nie dat ek regtig drink nie... maar het gedink dit moet genoem word- braaivleis sal net nie dieselfde wees daarsonder nie.)

As daar nog 'n paar SA-dudes hier rond is- laat details weet!!! ons is op soek na nog WH fantasy spelers hier naby om mee te game (ek en falcon ken mekaar soortvan ;-)

(wees miskien maar versigting vir die ander official languages... mense kan dalk dink julle vloek hulle :-)

Jan Harm Militaire Retief
Stellenberg (durbanville)
-daar by kaapstad man!-

Falcon
25-07-2005, 14:16
Yes Rev! Hier is either nie baie ander Suid Afrikaners nie, of hulle hang in ander forums rond!

Falcon
02-08-2005, 16:15
Soos ek se, lyk my dit is net ons twee, of erger, dalk is ek besig om met myself te praat :(

prof818
17-08-2006, 16:24
Hey. Sori, my afrikaans isnt that great....Else, i would reply in that.

There are indeed South Africans who play warhammer...Problem is, is that I play 40k, and not fanatsy, and live in Cape Town too...You dont know of anybody else who plays 40k?

Falcon
25-08-2006, 16:34
Hi Prof, no worries about the language. Xhosa, Shoto, Zulu or any other would have been as welcome even if I'd have been unable to understand anything :D

From the time it took to respond I suppose you could have guessed that I've been lying low in terms of Warhammer.

I unfortunately do not know of anyone. (There use to be a group of people playing 40K at Wizzards. ) The closest I've been to 40K is playing the computer real time strategy game, and an awsome game it is.

If you have a secondary force and you don't mind teaching a newby I'd love to learn about 40K. Where about are you? I'm in Somerset West

Dodge
21-09-2006, 04:15
My afrikaans is slegs so ek sal engels skryf.

Hello everyone. Good to see there is a South African group here. This is my first post on warseer!

I play both Fantasy and 40k and I am from Johannesburg, Edenvale to be exact. I am currently living in Dubai, UAE and can't wait to get back to ZA.

Anyway, nice to see you all. Anyone go to ICON in JHB?

Chaplain-Librarian Marcus
16-11-2006, 13:22
Uh, looks like KZN's opening up too - good to see I'm not alone. You'll have to excuse the English - My Afrikaans isn't that great, tho' Mevrou van Zyl wouldn't want to hear that...

If anyone from KZN checks this out, give me a shout, OK? I'm trying to set things up in the province!

Falcon
12-05-2007, 09:03
Hi Dodge, Marcus, Welcome. (Sorry for the late response, I spent a few months on other things.

Dodge, are you still in Dubai? I'm not going to ICON unfortunately. Welcome to Warseer!
C-L Marcus: Welcome :-) Good luck for setting something up in KZN.

locutus
12-05-2007, 10:59
For a moment, i was looking at the title, and i wondered why someone opened a new dutch topic :-)

Cool to see there is a south afrikan wargamers group!


Veel speel plezier jongens!

Falcon
12-05-2007, 17:35
Hi Locutus,
Welkom:-) Die taal, alhoewel vreemd is hopelik nie onverstaanbaar nie. Dit is altyd lekker om 'n Nederlander te ontmoet!

locutus
12-05-2007, 23:52
Hey, ik kan eigelijk de hele thread gewoon lezen, hoewel enkele woorden even goed nadenken zijn!

Falcon
13-05-2007, 07:18
Ek Nederlands ook heel goed lees. Op skool is dit verpligtend om ten minste een Nederlandse boek te lees vir die vak Afrikaans. As iemand egter vinnig Nederlands praat dan sukkel ek om by te bly.

Wat my vang is die woorde wat nog dieselfde klink maar verskillende dinge beteken. Dit is interessant om te sien hoe die twee tale, wat eens die selfde was, in verskillende rigtings ontwikkel het. :-)

Gratnuk Ironfist
13-05-2007, 07:26
Ja, my afrikaans is ook sleg, maar ek hou baie daarvan om afrikaans te praat elke kaans wat ek kan.

Ek bly heirso in New Zealand, ek speel Warhammer Fantasy met 3000 punte dwerge en ek vou skaven begin.

Is enige van julle in Palmerston North?